Wednesday, April 15, 2009

john William Smit (gebore 3 April 1978 in Pietersburg, Suid-Afrika) is the 51ste en huidige kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionalerugbyspan, die Springbokke. Hy speel haker.Smit het Pretoria Boys High School bygewoon waar hy hoofseun was in 1995 en vir die eerste span gespeel het van 1994 tot 1996.[verwysing benodig]Smit het sy eerste Springbokwedstryd in 2000 op 22-jarige ouderdom gespeel toe Suid-Afrika Kanada 51-18 op die Basil Kenyon Stadion in Oos-London geklop het. Hy was gereeld op die reserwebank tot 2004 toe hy deur die nuwe afrigter Jake White as kaptein aangestel is.Teen 2005 was Smit een van die suksesvolste kapteins wat Suid-Afrika nog ooit gehad het met 16 uit 22 Springbokoorwinnings, 'n wenpersentasie van 72%.[verwysing benodig] Dit maak hom net so suksesvol as ander groot Suid-Afrikaanse kapteins soos Gary Teichmann en Francois Pienaar.Tydens die opbou tot die 2007 Rugby Wêreldbeker is hy verbind met die Franse klub Clermont.[1] Hy het uiteindelik 'n tweejaarkontrak met Clermont geteken wat na die Wêreldbeker in werking sal tree.

John Smit
Volle naamJohn William Smit
Geboortedatum3 4 1978 (ouderdom 31)
GeboorteplekPietersburg (ook Polokwane), Suid-Afrika
Lengte1,88m
Gewig117kg
Rugbyloopbaan
Rugbyposisies
Provinsiale/StaatspanneWedstryde(punte)
1998Natal Sharks??
korrek op .
Super Rugby  
1998Sharks81
korrek op 2007-04-27.
Nasionale span(ne)  
2000Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika63(-10)

Ander Inligting
BeroepProfessionele rugbyspeler
Skool  bygewoonPretoria Boys High School
UniversiteitUniversiteit van Natal (vlugtig)
Kinders2 dogters

No comments:

Post a Comment